Appelliefie en die Reus

Die Suur Ou Pruim - GRATIS eBoek

GRATIS eBoek en Luisterboek

SUKSESVOL!

Kliek op die skakels hier onder om die GRATIS eBoek en Luisterboek oop te maak.

Aflaai Instruksies: 

Die eBoek sal outomaties oopmaak in jou “Internet browser”. Lees aanlyn, of kliek op die “download icon” (regs bo) om die eBoek af te laai. Installeer die gratis Adobe Acrobat Reader DC program deur te kliek op https://get.adobe.com/reader/otherversions/ 

Maak die eBoek oop in Acrobat Reader en gaan bo na “View“, kies “Page Display – Two Page View“.

Die Luisterboek is in ‘n mp3 formaat en sal outomaties oopmaak op die skerm. Luister aanlyn of kliek op die “3 kolletjies” langs die luidspreker en kies “Download”.

Albei produkte sal onder die “Downloads folder” op jou rekenaar of selfoon wees sodra dit afgelaai is.

Lekker lees en luister saam met die kleingoed! 

GRATIS eBoek en Luisterboek

SUKSESVOL!

Kliek op die skakels hier onder om die GRATIS eBoek en Luisterboek oop te maak.

Aflaai Instruksies: 

Afhangende van jou tipe selfoon / tablet sal die eBoek outomaties oopmaak in jou “internet browser” of daar sal ‘n boodskap verskyn om die eBoek te “download”. Volg die instruksies op die skerm en lees dan aanlyn, of die eBoek sal onder die “Downloads” of “Recent Files folder” wees. Gebruik die selfoon / tablet se sagteware om die eBoek te lees, of laai die gratis Adobe Acrobat Reader program af op “PlayStore” of “iStore”.

Die Luisterboek is in ‘n mp3 formaat en sal outomaties oopmaak op die skerm. Luister aanlyn, of kliek op die “3 kolletjies” langs die luidspreker en kies “Download”.

Lekker lees en luister saam met die kleingoed!